Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Nuus
-
Raadslid is terug in haar pos ná Cloetesville-tussenverkiesing
Die Demokratiese Alliansie (DA) het onlangs week Wyk 16 (Cloetesville) aan die Patriotic Alliance (PA) verloor ná die tussenverkiesing op Woensdag (28 April).
-
Jamestown-inwoners lug hul griewe uit met optog op Werkersdag
Jamestowners het die Vrydag (1 Mei) na die plaaslike stadsaal opgeruk om hul ongelukkigheid oor verskeie kwessies uit te lig.
-
G’n plek vir Stellenbosch-munisipaliteit se noodhuise
Mountain View in Jamestown, die Riemvasmaak-nedersetting in Wemmershoek en La Motte se ou rioolwerke was van die voorstelle vir moontlike noodbehuising van die Stellenbosch-munisipaliteit. Die plaaslike munisipaliteit sukkel ‘n geruime…
-
Vrou se lyk in Dwarsrivier laat baie vrae
Familie soek antwoorde ná lyk van Elize Faroa, werknemer van Waterford Winery, in die Pniel-rivier gevind word en outopsie verdrinking as oorsaak bevestig.
-
PA wen tussenverkiesing – Vermeuelen is weer Cloetesville se raadslid
Die DA in Stellenbosch moes vandeesweek die knië buig vir die PA nadat dié party wyk 16 gewen het in die tussenverkiesing.
-
Drakensteinse sersant groet polisiekantoor ná bevordering
Die Groot-Drakenstein-polisiekantoor het onlangs van sers. Julian Martin afskeid geneem. Hy was vir 16 jaar aandiens by dié polisiekantoor.
-
Twee dood nadat drie in Groendal geskiet is
Twee mans is Vrydagaand 17 April in twee afsonderlike skietvoorvalle in Groendal, Franschhoek, koelbloedig afgemaai.
-
Jamestown-entrepreneurs byeen om straatmark, Aarbei-fees te bespreek
Inwoners van Jamestown het op Donderdag 16 April byeengekom om die dorp se straatmark en Aarbei-fees te bespreek.
-
Die nuwe uitgawe van Die Papier is nou op die rakke én aanlyn beskikbaar
Die nuwe uitgawe van Die Papier is nou op die rakke én aanlyn beskikbaar.
-
‘King Tyler’ van Jamestown maak geskiedenis by Red Bull Shay’ iMoto
21-jarige ‘King Tyler’ Newman maak sy tuisdorp Jamestown trots deur Red Bull Shay’ iMoto 2026 eindstryd te bereik en tweede te eindig.










