Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Nuus
-
Stellenbosch se geliefde en unieke ‘Portchie’ sterf
Die Stellenbosse kunstenaar, Jan Hendrik Viljoen, alombekend as “Portchie” is Vrydagoggend (12 Junie) in die ouderdom van 62 oorlede.
-
Social Justice Walk coming up
On 16 June 2026, a 16km walk from Stellenbosch to Kylemore will unite students, government, and civil society in a call for social justice.
-
GoNow in die wiele gery: Munisipaliteit plaas verbod op e-skopfietse
Die blou elektriese skopfietse van GoNow het eens deur die strate van Stellenbosch gery, maar dit staan nou grootliks verlate op die dorp se sypaadjies.
-
Gedenklesing: Juffrou Eva Johnson maak só geskiedenis in Stellenbosch
Die derde jaarlikse Walter Parry-gedenklesing by die Universiteit Stellenbosch het vanjaar gefokus op ‘n plaaslike onderwysbaanbreker, wyle Eva Johnson.
-
Munisipaliteit open sentuiglike tuin, VKO-biblioteek vir kinders in Idasvallei
Kinders wat die Idasvallei-biblioteek besoek, kan nou ‘n skeepsvraghouer vol boeke en speelgoed net vir hulle vind, asook ‘n tuin om deur te stap.
-
Klein Jamestowner (8) binnekort op die kassie te sien
Klavier, skaak en hokkie is deel van klein Alexis Newman se weeklikse skedule. Nou het dié besige Jamestowner toneelspel by haar vele buitemuurse aktiwiteite gevoeg en sal sy eersdaags op…
-
Haweloses in Stellenbosch só bygestaan met Street Store
Stellenbossers wat tans haweloos en in nood is, het die afgelope Saterdag (30 Mei) die geleentheid gehad om klere te ontvang, iets te kry om te eet en meer te…
-
Matie se middernagtelike dood by Neelsie ondersoek
Die Stellenbosch-polisie ondersoek die dood van ‘n jong Matie nadat sy lyk die afgelope naweek op die trappe van die Neelsie-studentesentrum gevind is.
-
Golf van huis rooftogte tref Stellenbosch en Paarl: Gesinne vasgebind, alles gesteel
Binne een week word drie gesinne in die Stellenbosch- en Paarl-gebied deur gemaskerde mans vasgebind en van alles beroof.
-
Stellenbosch-munisipaliteit se grootste begroting nog
Die Stellenbosch-munisipaliteit spog vanjaar met sy grootste begroting nog en volgens die burgemeester, Jeremy Fasser, sal die meer as R3 miljard-begroting onder meer aan infrastruktuur-belegging, plaaslike ekonomiese ontwikkeling en veiligheid…










