Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Nuus
-
Onbekende man se lyk onder boom in Ou Paarlpad, Klapmuts gekry
Die Klapmuts-polisie het ‘n geregtelike doodsondersoek geopen na die lyk van ‘n onbekende man onder ‘n boom in Ou Paarlpad ontdek is.
-
Hoërskool Cloetesville-onderwyser op knieë by skool verras
‘n Hoërskool-onderwys van Stellenbosch is onlangs met ‘n huweliksvoorstel verras nadat “chaos” in haar registerklas uitbreek.
-
Inwoners van Hillside Village het genoeg gehad van kwaaddoeners
Inwoners van Hillside Village voel nie veilig in hul eie woonbuurt nie, sê die voorsitter van die plaaslike buurtwag, George Thys.
-
Jong man verdrink enkele dae voor sy 21ste verjaardag in dam by oord
‘n Stil, jong man van Montagu wat Maandag sy 21ste verjaarsdag sou vier, se familie is verpletter nadat hy Vrydag in ‘n dam verdrink het.
-
Fadiel Adams se bedrogsaak gaan streekhof toe
Die saak teen LP Fadiel Adams is na die streekhof verwys nadat die ondersoek teen Adams afgehandel is. Hy het gister in die Pinetown-landdroshof in verskyn.
-
Idasvallei-klubhuis word herbou nadat gru-stormweer erge skade rig
Die Stellenbosch-munisipaliteit het besluit om ‘n erg beskadigde klubhuis te sloop en beplan om ‘n moderne fasiliteit te bou.
-
Matie se navorsing wys ‘depressiewes veral snags op sosiale media’
Dr. Kurt Marais het sosiale media se emosionele impak op geestesgesondheid bestudeer en ‘n leksikon ontwikkel vir die akkurate ontleding van depressieverwante taal aanlyn.
-
Matrikulant van die Jaar | Laaste kans vir topmatrikulante om in te skryf
Inskrywing sluit môre, op 31 Julie. Die 25 topdeelnemers staan die kans om beurse, geldpryse en geskenke van sowat R500 000 te wen.
-
Landelike veiligheid onder die loep in en om Stellenbosch
Plase in Stellenbosch gaan die afgelope paar maande onder inbrake en aanvalle gebuk, met ‘n paartjie wat in die mees onlangse voorval met ernstige beserings gelaat is.
-
Inenting: Beskerm só jou dogter teen servikale kanker
Graad 5-meisies in die Wes-Kaap sal vanaf volgende maand gratis HPV-inentings ontvang om hulle teen servikale kanker te beskerm.









