Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Nuus
-
Wynland-plase onveilig; wees paraat, waarsku Klapmuts-plaaswag
Die polisie in Klapmuts en Stellenbosch ondersoek nog twee voorvalle op Wynland-plase wat die afgelope naweek aangemeld is.
-
Kookboek van bobaas Pniël-kok vier ware kontreikos
Alenor Pietersen stel haar resepteboek bekend, wat plaaslike kookkuns en haar reis om uitdagings te oorkom, vier tydens ‘n Vrouemaand-geleentheid.
-
K9-eenheid slaan summier sy tande in
Die Stellenbosch-munisipaliteit se honde-eenheid is nog nie eens amptelik van stapel gestuur nie, maar pronk reeds met hul eerste sukses.
-
Polisieman groet Stellenbosch ná byna 40 jaar van diens aan gemeenskap
AO André Manus, wat verbonde aan die Kaapse Wynland eenheid vir misdaadintelligensie was, het op 31 Augustus uit die polisiediens getree.
-
Oud-skoolhoof van Stellenbosch sal ná klagte sy dag in hof kry
‘n Oud-skoolhoof wat van seksuele aanranding beskuldig word, sal op 3 Desember in die hof verskyn na ‘n onlangse uitstel vir verdedigingsvoorbereiding.
-
Seldsame blom by BioBlitz op Papegaaiberg herontdek
Die tweede BioBlitz-geleentheid by die Papegaaiberg-natuurreservaat het ‘n seldsame blom onthul, wat te midde oproepe vir beter bewaringspoging .
-
Kylemore-gemeenskap spring in om meisies in nood te help
‘n Groep in Kylemore verskaf sanitêre produkte aan meisies, met die doel om skoolafwesigheid te voorkom en gemeenskapsondersteuning en -opvoeding te bevorder.
-
Tragiese einde vir egpaar wat van miljoene se bedrog aangekla is
‘n Bejaarde egpaar van Citrusdal, wat van bedrog, kuberbedrog en geldwassery aangekla is, is Maandag op ‘n piekniekbankie in Jacobsbaai dood aangetref. Hulle moes dieselfde dag vir die eerste keer…
-
Meisie (8) oorlede nadat sy vermoedelik onder ‘n trein beland
Die skool-gemeenskap van Vlottenburg Primêr treur weer nadat nog een van hul leerders verlede week oorlede is. Ruché Basson, ’n graad tweetjie van die skool buite Stellenbosch, is verlede Dinsdagmiddag…
-
Vyf vas ná bende-verwante skietvoorval, moord in Cloetesville
Vyf mans is in verband met ‘n bende-verwante moord van ‘n man in Cloetesville op Vrydag 21 Augustus in hegtenis geneem.









