Yaël Malgas
-
Stellenbosch residents Casper Steenkamp and Kempen Claassens climbed Everest, emphasising Christian faith, community service, and following God’s guidance.
-
Die Stellenbosch-kanovaarders het in vanjaar se 64ste Bergrivier-kanomaraton, wat van 15 tot 18 Julie oor 240 km gehou is, uitmuntend presteer.
-
Bafana Bafana midfielder Jayden Adams (25) was laid to rest in Stellenbosch on Saturday (25 July), with SAFA President Danny Jordaan, Minister of Sport Gayton McKenzie, and CAF President Patrice Motsepe among those paying tribute.
-
‘n Gemeenskaps-inisiatief mik om die watergehalte van die Dwarsrivier te verbeter, met die klem op samewerking tussen inwoners, die regering en kundiges.
-
Die familie van Emilia George is op soek na antwoorde nadat dié afgetredene onlangs dood is nadat sy die Stellenbosch-hospitaal besoek het.
-
Four suspects will appear in Paarl Magistrates’ Court on charges related to a spate of recent murders in Langrug, Franschhoek.
-
Two suspects arrested for possessing an unlicensed firearm and imitation weapon in Kayamandi will appear in court.
-
Die Stellenbosch-polisie het lede van die publiek gevra om met moontlike inligting oor die vermiste Pieter Joubert van Devonvallei voorendag te kom.
-
Keith Present samel sanitêre doekies vir Vrouemaand in, geïnspireer deur verlede jaar se sukses van die Run4Wings-veldtog.
-
Werknemers van die Universiteit Stellenbosch se regskliniek vir Mandeladag ‘n sopkombuis in die Stellenbosch-middedorp aangebied.










