Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Nuus
-
Foto II Paartjie wen groot by Idasvallei se Puma-vulstasie
‘n Gelukkige paartjie van Idasvallei was een van sewe wenners van de Puma Energy-petrolkompetisie.
-
Moenie net op matriekuitslae fokus, sê US-navorser
Dr. Rebecca Selkirk, het onlangs haar doktorsgraad in ekonomie aan die Universiteit Stellenbosch verwerf, en het graadherhaling en matriekuitslae bestudeer.
-
Stellenbosch-hoof wat aangekla word van seksuele aanranding tree af
Die Stellenbosch-hof wat te regstaan op ‘n aanklagte van seksuele aanranding het onlangs besluit om uit die onderwys te tree.
-
Twee langasems 51 uur lank met God op tennisbaan vir rekord, nodige fondse
Casper Steenkamp en Kempen Claassens het in Maart altesaam 50 dubbelwedstryde in 51 uur gespeel in die hoop om hul wêreldrekord vir die meeste agtereenvolgende dubbel-tennis- wedstryde te verbeter.
-
In die hof: Japie se verhoor begin eers later vanjaar
Die vermeende moordenaar van wyle Zandré Japie (6) sal in November haar kant van die saak aan die Stellenbosch-hof moet verduidelik.
-
Vergadering oor behuising in Idasvallei loop nie op veel uit nie
Die opvolgvergadering wat die Stellenbosch-munisipaliteit vir Woensdag 25 Maart geskeduleer het, is die aand weer uitgestel nadat bywoners kapsie gemaak het teen die geleentheid.
-
Wynland-leerder gee jeug ‘n stem as deel van Wes-Kaapse Jeugparlement
As nuut-ingeëdigde afgevaardigde vir ‘n termyn van 12 maande is Byron Scheepers van Groendal Sekondêr in Franschhoek vasbeslote om konkrete verandering in die lewens van plaaslike jongmense te bewerkstellig.
-
Krag, toilette by Klapmuts Primêre Skool herstel
Die Wes-Kaapse Onderwysdepartement het gesê die bestuur van Klapmuts Primêr skool het reeds kwotasies gekry om die toilette by die skool te herstel.
-
Twaalf in huurgeskil weens Stellenbosch-munisipaliteit se beleid
Die Stellenbosch munisipale raad het vandeesweek bsluit om die status van 12 in-beginsel-goedkeuring van huurooreenkomste te oorweeg, nadat dit aan die lig gekom het die ooreenkomste is nie volgens die…
-
‘Munisipaliteit faal gesinne’ sê inwoners oor noodbehuising
Gesinne wat verlede week deur die balju uit huur-woonstelle gesit is, meen die Stellenbosch-munisipaliteit het hulle gefaal nadat geen noodbehuising vir hulle beskikbaar was nie.










