Eikestadnuus
-
’n Gesin en hul familie van Wellington moet nou sonder hul “sonskynkind” voortgaan nadat Dewald Naudé (31) se lewe, wat volgens sy suster, Brumilda Naudé, deur liefde, lag en ’n sprankelende teenwoordigheid gekenmerk is, Saterdag (3 Oktober) in Hongkong tot ’n einde gekom het.
-
Paarliet Keith Oliver Lewis wen die elfde Toyota Stellenbosch Woordfees-kortverhaalkompetisie met sy verhaal Nagwaak oor bendegeweld.
-
Boniface Kumwenda van Malawi is na bewering op Dinsdag 15 September deur twee seuns in Klapmuts met ‘n mes en panga aangerand.
-
’n 27-jarige man van Bellville het Dinsdagoggend (15 September) sy lewe verloor toe hy twee kollegas ná ’n elektriese skok op Sandrivierplaas in Wellington probeer help het.









