Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Nuus
-
Huldeblyke stroom in vir Worcester-sakeman ná motor hom op fiets tref
Francois Esterhuizen, die eienaar van Manic Cycles, is Saterdag (13 Desember) oorlede. Die motor wat hom getref het, het blykbaar nie om die toneel gestop nie.
-
Swaar Kerstyd lê voor vir gesin ná seun van HTS Drostdy onverwags sterf
“Ons harte is stukkend en ons Donkie-maat se plek is leeg,” het die skool hartseer op hul Facebookblad van Daniël afskeid geneem.
-
Planne om Stettynskloofdam se wal te verhoog vorder
Hoewel die haalbaarheidsverslag goedgekeur is, is daar nog talle ander stappe wat gevolg moet word voordat bouwerk kan begin.
-
Só onthou inwoners Kerstyd toe hulle nog kinders was
Of dit Kersvader in sy rooi gewaad is, of die kreunende tafels met lekker kos, elkeen van ons het ‘n gunsteling herinnering aan Kerstyd uit ons kinderdae.
-
Worcester United se A3-krieketspan bly op die wenpad
Die krieketspan het vir die vyfde opeenvolgende keer oorwinning geproe – hierdie keer teen die krieketspan van Villiersdorp.
-
Van straatrugby tot globale veld – jong rugbyspeler op pad Spanje toe
Die Global Schools Challenge, wat by die Mediteranean Sports Village in Spanje, plaasvind, is ‘n elite-platform wat die beste talent in jeugsport ten toon stel.
-
Ceres: Wrede moord skok; oorskot onder brug gevind
Die wrede moord op ‘n inwoner van die Bolandse dorpie Ceres, het skokgolwe deur die gemeenskap gestuur nadat sy ledemate onder ‘n brug gevind is.










