Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Nuus
-
Sakelui in die Breedevallei werk saam vir ekonomiese groei
Sakelui het byeen gekom om te bespreek hoe samewerking onder mekaar ekonomiese groei kan aanwakker. ‘n Interim-komitee is verkies.
-
Langeberg-skaakklub maak slim skuif om gemeenskap te dien
Dié skaakspelers maak nie net skuiwe op die skaakbord nie, maar ook in hul gemeenskap. Hulle beplan om die strate om van die skole op te ruim.
-
Kommer ná straatslapers toeneem en twee werkers aanrand
Een van die mans is so beseer dat hy vir ‘n week lank nie kon terugkeer werk toe nie. ‘n Skool is baie bekommerd oor die toename van die straatslapers.
-
Munisipaliteit sê waterbeperkings ‘voorkomend’ ingestel ná droë winter
Beide die Breedevallei en Langeberg-munisipaliteite het vandeesmaand vlak 1-waterbeperkings aangekondig ná ‘n droë winterseisoen.










