Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Nuus
-
Pionierskool se hoof groet ná ses jaar aan die stuur
Die Pionierskool vir Siggestremdes in Worcester se skoolhoof, Michael Bredenkamp, tree ná ‘n lang loopbaan van 35 jaar af en verhuis na Limpopo.
-
Inwoners in Worcester kla dat rook van brande onuithoudbaar is
Die brand by die watersuiweringswerke – wat groot rookbolle gemaak het – was moeilik om te blus, het die Breedevallei-munisipaliteit gesê.
-
Nuwe veiligheidsforum maak plaaswerk veiliger vir werkers
Boere en rolspelers in die bedryf het o die eerste vergadering veiligheidskwessies bespreek sodat daar op die beste veiligheidspraktyke besluit kan word.
-
VIDEO: Twee brande woed tans in die Hexriviervallei
Brandbestryders het hul hande vol met twee brande wat tans in die Hexriviervallei naby De Doorns woed, met baie hoë temperature wat sake bemoeilik.
-
Fratsongeluk eis lewe van 66-jarige Bolandse oupa
‘n Oupa (66) van Worcester is Vrydagmiddag in ‘n fratsongeluk dood nadat die motor waaraan hy gewerk het bo-op sy bors beland het.
-
Women in Progress sê ‘baie dankie’ aan hul vrywilligers
Women in Progress, wat ondersteuning aan vroue in nood bied, het tydens hul jaareindfunksie hul waardering aan hul komitees en vrywilligers gewys.
-
Thuthuzela-sorgsentrum in Worcester presteer by NPA-toekennings
Die sentrum, wat voorheen al as die beste in die land aangewys is, het vanjaar ‘n toekenning gekry as bespresterende sentrum in die Wes-Kaap.
-
Man (31) gevonnis vir verkragting van minderjarige
‘n Verkragter (31) is lewenslange tronkstraf opgelê nadat sy ‘n voormalige vriendin se minderjarige dogter (toe 10) verkrag het.
-
Nuwe natuurreservaat beveilig habitat vir natuurlewe in die Klein Karoo
Die kritiek bedreigde oewerkonyn kom ook in hierdie gebied voor en ‘n veilige habitat kan is van groot belang vir hul voortbestaan.
-
Pa wat booswigte wou keer, sterf na hy in spervuur beland
Hy is in die buik getref en het kort daarna aan sy wonde in die Worcester-hospitaal beswyk, het sy hartseer familie vertel.










