Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Nuus
-
Sewe kore neem deel in Esselenpark in eerste uniale kompetisie
Die kore is van Zoar, Worcester, Slangrivier, Heidelberg, Ladismith en Suurbraak en gaan die voorgeskrewe lied “Holy art Thou” opvoer.
-
Klippe skep probleme vir BVM in Hexpark se rioolstelsel
Munisipale spanne het gereageer op klagtes van verstopte rioollyne en afgekom op klippe wat blykbaar doelbewus in die pype geplaas is.
-
Tafeldruif-oes ‘lyk heel belowend’
Warm weersomstandighede het die seisoen met sewe tot tien dae vervroeg, sê tafeldruif-produsentevereniging.
-
Tiener se drome kortgeknip ná hy in dam val, verdrink
Die lewe van ‘n tienerseun (15) met groot drome vir sy toekoms, is kortgeknip nadat hy in ‘n dam in die DeDoorns-gebied verdrink het.
-
Matriekleerders se harde werk lei tot akademiese sukses
Slimkoppe raap hande vol onderskeidings op ná ‘n uitdagende matriekeksamen. Vanjaar het die meeste graad 12’s tot nog toe matriekeindeksamen geskryf.
-
Matrieks en skole glimlag breed ná 2025 se matriekuitslae
Altesaam 88,2% van die leerders in die Wes-Kaap het geslaag teenoor 86,6% verlede jaar. Dit is die hoogste matriekslaagsyfer tot nog toe.
-
Twee kraai koning in Trans Algulhas ten spyte van teëspoed met spanmaat
Met ‘n besering vyf weke voor die kompetisie moes daar inderhaas na ‘n spanmaat gesoek word. Die 16-jarige Ian Hall het gehelp om die knoop deur te haak.
-
Wind en warm weer dra by tot uitdagende 2026 druif-seisoen
Warm weersomstandighede vervroeg die plukseisoen vir tafeldruiwe met sewe tot tien dae, sê tBergrivier- Tafeldruif-produsentevereniging.










