Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Nuus
-
Bejaarde man beseer ná aanval by gasteplaas buite Wolseley
Die verdagtes het die man herhaaldelik oor die kop geslaan. Hy het erge beserings aan sy gesig opgedoen en is hospitaal toe geneem vir behandeling.
-
‘Almag van God’ red vrou ná sy ernstig beseer is in ‘n ongeluk
Rosemarie Coert het 13 jaar gelede by die dood omgedraai nadat sy en drie kollegas in ‘n gru-motorongeluk betrokke was.
-
BVM soek nog na vennoot om te help met straatslapers
Inwoners kla steeds oor dié groeiende probleem van mense wat op sypaadjies lê en slaap, maar ‘n oplossing is nog nie gevind nie.
-
Sewe kore neem deel in Esselenpark in eerste uniale kompetisie
Die kore is van Zoar, Worcester, Slangrivier, Heidelberg, Ladismith en Suurbraak en gaan die voorgeskrewe lied “Holy art Thou” opvoer.
-
Klippe skep probleme vir BVM in Hexpark se rioolstelsel
Munisipale spanne het gereageer op klagtes van verstopte rioollyne en afgekom op klippe wat blykbaar doelbewus in die pype geplaas is.
-
Tafeldruif-oes ‘lyk heel belowend’
Warm weersomstandighede het die seisoen met sewe tot tien dae vervroeg, sê tafeldruif-produsentevereniging.
-
Tiener se drome kortgeknip ná hy in dam val, verdrink
Die lewe van ‘n tienerseun (15) met groot drome vir sy toekoms, is kortgeknip nadat hy in ‘n dam in die DeDoorns-gebied verdrink het.










