Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Nuus
-
Skool in Montagu hernoem na skoolhoof wat meer as 30 jaar aan die stuur was
Die W.P Theys Primêre Skool dra nou die naam van die eerste bruin hoof wat drie dekades lank gewerk het om die skool op te bou.
-
Bejaarde man beseer ná aanval by gasteplaas buite Wolseley
Die verdagtes het die man herhaaldelik oor die kop geslaan. Hy het erge beserings aan sy gesig opgedoen en is hospitaal toe geneem vir behandeling.
-
‘Almag van God’ red vrou ná sy ernstig beseer is in ‘n ongeluk
Rosemarie Coert het 13 jaar gelede by die dood omgedraai nadat sy en drie kollegas in ‘n gru-motorongeluk betrokke was.
-
BVM soek nog na vennoot om te help met straatslapers
Inwoners kla steeds oor dié groeiende probleem van mense wat op sypaadjies lê en slaap, maar ‘n oplossing is nog nie gevind nie.










