Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Sport
-
Worcester se rugby-eerstes wen hul interskole-wedstryde
Drostdy, Gimnasium en Montana het koning gekraai op die rugbyveld, terwyl ander sportspanne ook taai kragmetings gehad het.
-
Villagers net-net bo in naelbyter teen Bonnievale se Blue Birds
Saterdag kom die liga tot ‘n einde met Villa wat Alberts op Bolandpark die stryd aansê en Bonnievale Blue Birds wat Rangers Robertson tuis aanvat.
-
Groot rugbystryd wag Saterdag, kampioene dan aangewys
Sou Robertson Town wen, behou hulle hul titel as kampioen, maar Multisure Worcester Villagers is steeds in die wedloop.
-
Sesduim stoom voort en tem die Buffaloes op hul tuisveld
Montagu se Sesduim, tot dusver onoorwonne in die Streekuitdaagliga, het klaar gespeel met die Buffaloes met ‘n eindtelling van 24-22.
-
Robertson Town neem voortou na hulle Villa looi met 28-24
Met drie wedstryde wat nog voorlê, is die twee spanne steeds nek-aan-nek op die punteleer.
-
Worcester se top-rugbyspanne pak mekaar Saterdag
Bolandpark sien uit na ‘n dag van rugby met Worcester se twee topspanne wat mekaar pak, asook ‘n rugbykliniek waaraan tien laerskole deelneem.
-
Villagers speel klaar met McGregor in Grootuitdaag-kompetisie
Teen rustyd was die span reeds gerieflik met 26-3 voor en het ook reeds ‘n bonuspunt (vir 4 drieë) verseker het.
-
Villagers behou wenkoers na oorwinning teen Ashton United
Dit wil lyk of dit weer Villagers en Robertson Town gaan wees wat dinge gaan uitspook in die finaal van die Grootuitdaagbeker.
-
Villa bo in wedstryd teen Touwpark in Grootuitdaagwedstryd
In ‘n opwindende wedstryd het Villa ‘n stap nader aan die Top-12-uitspeelrondes gegee na hul oorwinning oor Touwpark.
-
Primrose-rugbyklub Saterdag op sy eie tuisveld verneder
Progress-rugbyklub het die Primrose-span op hul tuisveld ‘n pakslae gegee, hoewel Primrose se voorspelers uitstekend in die skrums was.










