Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Nuus
-
Geregtigheid wink moontlik vir reeksmoordenaar se slagoffers
Sebastian “Basie” Douman verskyn op aanklagte van drie moorde en verkragtings in Atlantis, terwyl inwoners verligting oor sy inhegtenisneming uitspreek.
-
KYK | Op my Eisj-ster wen boksgeveg teen oud-Springbok Ollie le Roux
Dit was nie Ollie le Roux se dag in die bokskryt nie. Die oud-Springbokrugbyspeler (53) het teen teen die Op my Eisj-ster JP Smith (36) te staan gekom.
-
KYK | Matrikulant van die Jaar: Finaliste pak eindronde, maak skitter-indruk
Hier is die foto’s van die eindronde en glansryke aanwysing van die Matrikulant van die Jaar vir 2026, geneem deur Charl Devenish.
-
Huisbrand eis jong ma van Robertson
Maronique Karelse (21) van Robertson is Sondag oorlede toe die wendyhuis waarin sy geslaap het begin brand. Sy was die ma van ‘n sewejarige meisie.
-
Twee in twee weke onder wiele dood
Fredrico Konstabel en Granam Adonis, beide 14, van Hexvallei Senior Sekondêre Skool is binne twee weke in tragiese ongelukke oorlede. ‘n Gedenkdiens is op 13 Oktober gehou.
-
Geweld in Cloetesville eis 2 lewens binne 2 dae
Meer ondersteuningsdienste vir jong mense liewer as meer polisiëring vir Cloetesville, is wat inwoners vra nadat twee inwoners doodgesteek is binne twee dae.
-
Man se trane vloei ná aanvaller se selfdood in tronk
Naarheid het hom oorval, waarna die trane begin loop het toe Reint Grobler (56) van Wolseley hoor dat die man wat hom byna doodgemaak het, dood is
-
Seun (14) sterf in fratsongeluk by matriekafskeid toe hy onder vragmotor beland.
Tragedie speel af by matriekafskeid toe veertienjarige leerder onder vragmotor beland
-
Jong ma van Worcester wat eers vir slange gril nou slangredder
Nuwe slangredder taamlik op haar senuwees op pad na ‘n klagte, maar sodra die slang gered word, is sy rustig.
-
Wellington-rugbyspeler sterf in Hongkong
’n Gesin en hul familie van Wellington moet nou sonder hul “sonskynkind” voortgaan nadat Dewald Naudé (31) se lewe, wat volgens sy suster, Brumilda Naudé, deur liefde, lag en ’n…










