Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Nuus
-
Insameling hoop om man weer te laat loop
‘n Lofsang-konsert word môreaand (Woensdag 24 Junie) gehou om fondse in te samel vir ‘n prostese vir Paul Marais, wat verlede jaar sy been in ‘n motorongeluk verloor het.
-
Jonges staan tou om te registreer vir munisipale verkiesing in November
Twee vriendinne van Worcester was onder die jong mense wat die naweek in lyn gestaan het om vir die komende munisipale verkiesing te registreer.
-
Breedevallei se water veilig vir menslike verbruik
Die ligte verkleuring in kraanwater in huishouding in die Worcester en De Doorns gebied is geen rede vir kommer, verseker die Breedevallei-munisipaliteit.
-
Vermiste man (51) se lyk met steekwonde gevind
Die polisie in Worcester ondersoek ‘n moordsaak nadat die lyk van ‘n 51-jarige vermiste man van OVD Donderdagoggend (4 Junie) in ‘n oop veld gevind is.
-
Tiener (15) van Avianpark se moordenaar lewenslank tronk toe gestuur
Die familie van die vermoorde 15-jarige Educaine Brown van Avianpark kan uiteindelik afsluiting kry nadat sy moordenaar tot lewenslange tronkstraf gevonnis is.
-
‘Die Papier’ praat nou op die web
Die Papier Praat, ’n weeklikse YouTube-nuusprogram, is die jongste toevoeging tot Die Papier-stal. ’n Nuwe program vol nuus sal elke Donderdag om 19:00 uitgereik word.
-
DA Wes-Kaap kies nuwe streeks leierskorps in Worcester
Koos Steyn is op die DA se Wes-Kaapse streekskongres herverkies tot streeksvoorsitter van die leierskapskorps wat die party sal lei.
-
Stormherstelwerk duur voort in Wes-Kaap ná groot skade
Wes-Kaap premier, Alan Winde bied ‘n oorsig oor die herstelwerk aan onder meer paaie en kragtoevoer in gebiede wat deur die onlangse storms geraak is.
-
Ma bid by seun se lyk in Rawsonville ná noodlottige voorval
Terwyl sy lewelose liggaam in ‘n pikdonker gangetjie in die Spokiesdorp- informele nedersetting in Rawsonville gelê het, het sy ma in yskoue weer plat op die grond langs hom gaan…










