Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Nuus
-
Gesin met sewe dae oue baba vertel hoe hulle meer as 20 uur in vloedwater vasgekeer was
’n Gesin van ses van die plaas Drie Rivieren in Worcester het meer as 20 ure lank in ’n vragmotor oorleef nadat vloedwater hul huis omring het. Tussen hulle was…
-
Ernstige stormskade aan Worcester se hoofwaterpyplyn laat krane opdroog
Inwoners in die oostelike dele van Worcester sal môreoggend sonder water wakker word nadat die onlangse stormweer uitgebreide skade aan die dorp se hoofwatertoevoerinfrastruktuur aangerig het. Die Stettynskloof-waterpyplyn, wat die…
-
Soektog na vermiste Kuilsrivier-man in Du Toitskloof tydelik opgeskort
Soektog na vermiste Kuilsrivier-man in Du Toitskloofberge Sondag opgeskort weens ongure weer, maar sal hopelik binnekort hervat word.
-
Strawwe weer teister Breedevallei, opruimingsaksies duur voort
Gevaarlike weersomstandighede in die Kaapse Wynland het tot noodontruimings en wydverspreide diensonderbrekings in die Breedevallei munisipale gebied gelei. Dit kom nadat die Suid-Afrikaanse Weerdiens vroeër ‘n vlak 8-waarskuwing vir swaar…
-
Stormsterkwinde saai verwoesting in Worcester, gure weer duur voort
Stormsterkwinde te midde van gure weersomstandighede oor die Wes-Kaap heen het Maandagoggend (11 Mei) reeds grootskaalse skade in Worcester aangerig.
-
Minister kyk na watersekerheid in Langeberg weens groeiende inwonerstal
Langebergers is dankbaar vir die reën ná kommer oor damme se lae watervlakke en droë krane. Inwoners van Montagu moes onlangs baie spaarsaming met hul water werk nadat die hooftoevoerpyp…
-
Sokkerspeler vertel hoe hy ter noue nood die dood ontkom ná bakkie rol
Terwyl hy oor die reëling van die Nekkiesbrug getrek het en besig was om sowat 100m ver na onder te val, was hy daarvan oortuig sy einde het aangebreek. Só…
-
Man lol glo met meisie: Borrelende kind nou sku
‘n Ma van Ashton is woedend nadat ‘n man wat teregstaan op ‘n aanklag van verkragting na bewering haar vyfjarige dogter seksueel aangerand het terwyl hy uit was op borgtog.…
-
Seun (15) voor ouerhuis in Rawsonville-distrik doodgery
“Ek het aan sy wang gevat en gesê ‘mamma gaan jou baie mis. Bye boeta’”. Met hierdie woorde het ‘n hartseer Joyce Fokwana (44) haar 15-jarige Downsindroom-seun gegroet, minute nadat…
-
Verkragter van Prince Alfred Hamlet tronk toe gestuur
’n Man van Prince Alfred Hamlet is Woensdag (15 April) lewenslank tronk toe gestuur op ‘n aanklag van verkragting. Die veroordeelde verkragter, Gerald Joseph (31), is voorts 30 jaar tronkstraf…










