Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Nuus
-
Laatlam dood na aanvaller hom talle kere met mes steek
Delano van der Horst (15) is blykbaar deur sy aanvaller voorgelê toe hy op pad was om na ‘n rugbywedstryd te gaan kyk.
-
Sonkragstelsel gee NID nou langtermyn-krag
Die sonkragstelsel bring nie net groot besparing nie, maar lewer ook ‘n bydrae tot die plaaslike kragnetwerk.
-
Robertson-ma sterf onverwags by sportveld na hartaanval
Groot hartseer het langs die sportveld afgespeel nadat ‘n ma van Robertson, wat haar dogter op die netbalveld ondersteun het, dood is aan ‘n hartaanval.
-
Matrikulant van die Jaar | Laaste kans vir topmatrikulante om in te skryf
Inskrywing sluit môre, op 31 Julie. Die 25 topdeelnemers staan die kans om beurse, geldpryse en geskenke van sowat R500 000 te wen.
-
Matrikulant van die Jaar | Sluitingsdatum naby vir uitblinkers wat wil inskryf
Matrikulante wat uitblink in akademie, kultuur, sport en leierskap, en wat beplan om volgende jaar aan die UV te studeer, word genooi om hulle in te skryf.
-
Matrikulant van die Jaar | Dissipline en doelwitte onderskei topkandidate
“Wat die kompetisie so belangrik maak, is dat ’n groep van Suid-Afrika se toekomstige leiers die kans kry om met mekaar om te gaan en waardevolle vaardighede te ontwikkel.”
-
‘Niks anders as nepotisme’ mor opposisiepartye oor DA se burgemeesterskandidate in Wynlande
Die getroude paar, Antoinette en Koos Steyn ontken enige nepotisme in hul aanstelling as burgemeesterskandidate vir die Kaapse Wynland-distriksmunisipaliteit en die Breedevallei-munisipaliteit, te midde van klagtes deur opposisiepartye.
-
Hartseer ná jong assistent-wynmaker van Tulbagh sterf
‘n Ouerpaar van Tulbagh rou hul seun se dood nadat hy drie maande ná hy raakgery is, in die Tygerberg-hospitaal oorlede is. Dokters vermoed sy hart het gaan staan.
-
Werk begin aan beskadigde McGregor-brug ná vloede
Herstelwerk het begin aan die McGregor-brug wat in die onlangse vloede beskadig is en as ‘n belangrike skakel tussen McGregor, Worcester en Robertson dien.










