Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Nuus
-
Man vermoor glo vriendin, bring homself om die lewe
‘n Dubbele tragedie het die Roodewal-gemeenskap in Worcester op Woensdag (15 April) getref toe ‘n man sy vriendin met ‘n skerp voorwerp doodgesteek en homself later opgehang het. Die vermoorde…
-
Skole sorg vir opwindende “clash” voor Saterdag se groot Paas-rugbyderby
Opgewondenheid loop hoog in afwagting tot die jaarlikse Easter Clash tussen Multisure Villagers Worcester en Young Hamiltons wat hierdie jaar ‘n nuwe baadjie aantrek met Multisure as hoofborg.
-
Plaaslike toutrekspanne tops tydens junior toutrekkampioenskap
Die Suid-Afrikaanse Junior Toutrekkampioenskap het die afgelope naweek op Hoërskool Robertson se terrein plaasgevind.
-
Worcester se Vryburgers vier die jaar se harde werk
Die fondse wat hulle gedurende die jaar bymekaar gemaak het, is aan verskeie gemeenskapsorganisasies geskenk.
-
Polisieman van Worcester in hof ná beweerde seksuele misdrywe
Die man bly in aanhouding tot hy volgende week formeel om borg aansoek doen. Hy bly intussen in aanhouding.
-
Sowat 400 000 oues wag ná 28 jaar nog op regstelling met pensioen
Daar is ‘n skrywe aan politieke partye en die parlement gestuur om dringende ingryping te versoek met die gesloer met pensioenregstelling vir gewese staatsamptenare.










