Maryke Swart
-
Die ligte verkleuring in kraanwater in huishouding in die Worcester en De Doorns gebied is geen rede vir kommer, verseker die Breedevallei-munisipaliteit.
-
Inwoners in die oostelike dele van Worcester sal môreoggend sonder water wakker word nadat die onlangse stormweer uitgebreide skade aan die dorp se hoofwatertoevoerinfrastruktuur aangerig het. Die Stettynskloof-waterpyplyn, wat die […]
-
Gevaarlike weersomstandighede in die Kaapse Wynland het tot noodontruimings en wydverspreide diensonderbrekings in die Breedevallei munisipale gebied gelei. Dit kom nadat die Suid-Afrikaanse Weerdiens vroeër ‘n vlak 8-waarskuwing vir swaar […]
-
Wat op vyf jaar oud vir Bernardie Hugo as ‘n speelse belangstelling begin het – om klere vir sy susters se poppe te maak – het oor die jare tot […]
-
’n Jong man (24) van Bonnievale is vir 10 jaar tronk toe gestuur nadat hy ’n 40-jarige vrou in haar slaap verkrag het. Francisco Koopman se vonnis kom nadat hy […]
-
MONTAGU. – Touwpark het die Villagers Montagu RVK of Sesduim soos hy algemeen bekend is, Saterdag (2 Augustus) op sy tuisveld, die King Edward- sportterrein met 48-25 oorrompel. Die rustydtelling […]
-
Die Bolandse berge is bedek met ‘n dun lagie van die eerste wintersneeu wat Sondagoggend (8 Junie) wyd – van die Paarl tot Worcester – gesien kon word. Dit volg […]







