Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Sport
-
Villagers Worcester kou harde bene teen Swellendam
Villagers Worcester en Swellendam stamp koppe in die Langeberg-afdeling van die Grootuitdaag-kompetisie, met Swellies wat wen.
-
Villagers Montagu byt vas vir hul derde rugby-oorwinning
Villagers Montagu se rugby kook met die derde sege wat hulle vanjaar ingeryg het ná hul oorwinning teen Bonnievale United.
-
Paas-rugbyderby verenig ook die inwoners van Worcester
Met hul slagspreuk “Rivalry on the field, Unity in the Community” wil Young Hamiltons en Multisure Villagers Worcester eenheid en trots in die gemeenskap terugbring.
-
Villagers seëvier na ‘n sierlike duik die punte inbring
Villagers moes hard werk om uiteindelik die Rangers Robertson op die Van Zylstraat-stadion in Robertson te klop.
-
Hewige reaksie ná ‘Wee Pee’ na Stormers XXIII verander
Eers was dit Nuweland en nou bly die Westelike Provinsie-rugbyspan se naam ook in die slag, tot ontsteltenis van rugbyliefhebbers.
-
Wildschutt eerste oor New York-halfmarathon se wenstreep
Dié atleet van Ceres het die afgelope jaar groot opgang in die hardloopwêreld gemaak met verskeie nasionale rekords agter sy naam.
-
Vanjaar se klubrugby begin met reeks opwindende wedstryde
Klubrugby-entoesiaste kan hulself regmaak vir ‘n opwindende seiseoen wat voorlê in die Grootuitdaagbeker, Streekuitdaagbeker en Gemeenskapskild.
-
Worcester cricketers give quite a brilliant performance
Two teams from Worcester Cricket Club were dominant in their matches against the teams from Bredasdorp last week.
-
Jong man mik vir ‘n plek in die Wêreldbeker-binnenshuise krieketspan
‘n Begaafde jong krieketspeler het SA-kleure verwerf in binnenshuise krieket en droom daavan om die nasionale span te haal vir die wêreldkampioenskap.
-
South Africa glide past New Zealand as super eights beckons
Captain Aiden Markram’s unbeaten 86 and Marco Jansen’s 4-40 demolish New Zealand as South Africa cruise to Super Eights qualification.










