Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Sport
-
Nuwe dinge op die rugbyveld vir Worcester Gimnasium
Met ‘n nuwe afrigter en in nuwe span, slyp Gimmies hulle vir hierdie jaar se rugbyseisoen.
-
Villa kies sy nuwe bestuur vir die jaar
Met die nuwe bestuur nou in plek, is Worcester Villagers gerat en slaggereed om die uitdagings van die 2026-seisoen aan te pak.
-
Atletiekbyeenkoms herleef drie dekades later weer
Ná dertig jaar word die atletiekbyeenkoms tussen vier skole in Worcester, weer gehou en dit beloof atletiek uit die boonste rakke.
-
Vlakkiekrieketkoors gryp ondersteuners
Pro-Eagles-krieketklub was op 18 Januarie gasheer vir die “Pa-Roel”-toernooi. Die Clovers-krieketklub en Taranankie het dinge uitgespook in die finaal.
-
Villa begin vroeg brei met eerste vriendskaplike wedstryd in Januarie
Villa het verlede jaar ‘n uitmergelende seisoen van 38 wedstryde gehad en het uiteindelik in die in die half-eindstyd teen die wenners, Saldanha, geëindig.
-
United A3 behou wenreeks teen Korrektiewe Dienste
Die span met sy jong talent het vroeg in die wedstryd reeds die oorhand gehad. Die vennootskap tussen Amsterdam en Fisher wat die fondament vir die oorwinning gelê het.
-
Plaaslike krieketspelers kraai koning in SA Krieket se Plattelandse toernooi
Die Boland o.17- Plattelandse span het Krieket SA se Plattelandse toernooi gewen. Die afrigter, sowel as van die spelers, is van Worcester.
-
T15-krieketeindstryd in Worcester beloof groot aksie!
Die Breedevallei-gemeenskapskrieketvereniging se T15-eindstryd vind Sondag (21 Desember) in Avianpark in Worcester plaas.
-
Worcester United se A3-krieketspan bly op die wenpad
Die krieketspan het vir die vyfde opeenvolgende keer oorwinning geproe – hierdie keer teen die krieketspan van Villiersdorp.
-
New MTB trails built for the Cape Epic in Montagu next year
The community is putting in a team effort to get everything ready for the three stages of the tough mountain bike race that will take place in town.










