Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Sport
-
HTS Drostdy oud-leerder lig Curriebeker tweede keer vir Griekwas
Oud-leerder van Worcester pronk vir tweede keer met Curriebeker
-
Goud vir Goudini en die Donkies!
Drie Suid-Afrikaanse spanne stap weg as wêreldkampioene ná die wêreldbuitelug-toutrekkampioenskappe wat vandeesweek in Mosselbaai gehou is. Meer as 16 lande het spanne gestuur om deel te neem aan die byeenkoms.
-
Sesduim skrum saam met oud-Bok Balie Swart
Stanley Burger, Villagers Montagu se voorsitter, het dié voormalige Bokstut genader om veral die voorspelers se skrumwerk te help slyp.
-
Rugby girls practice their moves at rugby clinics in Ceres and Worcester
The clinics gave aspiring young female players the opportunity to learn new skills, build confidence and, most importantly, have fun on the rugby field.
-
‘Nou vir 2027!’ – Villagers Montagu kraai koning as Langeberg-kampioen
Sesduim het ál 22 ligawedstryde in die Langebergstreekuitdaagkompetisie gewen en sy veldtog onoorwonne afgesluit.
-
Robertson-krieketklub slaan bal dié seisoen met ‘n nuwe kolf
Volgens die nuwe bestuur sit Robertson met soveel talent dat hulle nie kan toelaat dat die jong spelers verlore gaan nie.
-
Villagers-spanne slag Alberts in laaste Groot Uitdaag-liga
Villa se tweede- en derdespanne het die slagting voortgesit en word as Langeberg-kampioene gekroon.
-
Worcester se rugby-eerstes wen hul interskole-wedstryde
Drostdy, Gimnasium en Montana het koning gekraai op die rugbyveld, terwyl ander sportspanne ook taai kragmetings gehad het.
-
Villagers net-net bo in naelbyter teen Bonnievale se Blue Birds
Saterdag kom die liga tot ‘n einde met Villa wat Alberts op Bolandpark die stryd aansê en Bonnievale Blue Birds wat Rangers Robertson tuis aanvat.
-
Groot rugbystryd wag Saterdag, kampioene dan aangewys
Sou Robertson Town wen, behou hulle hul titel as kampioen, maar Multisure Worcester Villagers is steeds in die wedloop.










