Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Sport
-
Worcester Villagers wen hul Top-12-stryd ná hul Botla Fire klop
Worcester Villagers het ‘n duidelike boodskap gestuur dat hulle hul oog het op die Grootuitdaag se Top-12-kroon.
-
Municipality hands over new courts for sports in Zolani
Residents can warm up for games of netball and futsal on the brand new court as well as rugby and soccer with the new combination goal posts.
-
Loting vir Gold Cup lê groot uitdaging voor Villa se deur
Die Gold Cup begin op 27 September met Villa wat in sy eerste wedstryd ‘n hoë hekkie moet oorsteek wanneer hy die Griekwas se kampioenspan, Sishen, op hul tuisveld teëkom.
-
Young Hamiltons tree as wenners uit stryd in twee ligas
Beide die B- en C-spanne het streekkampioenstatus behaal nadat hulle eerste in hul afdelings geëindig het.
-
Derby-stryd: Alle paaie lei na Bolandpark in Worcester
Worcester se rugbyliefhebbers kan solank die dag vir hul naweekplanne aanteken – Saterdag (6 September) gaan Bolandpark behoorlik aan die gons wees met die gewilde Sanlam-derby tussen Alberts en Primrose.…
-
Stryd van reuse wanneer Robertson Town en Worcester Villagers mekaar pak
Dié twee spanne is gedugte teenstanders en was ook verlede seisoen die wenners en naaswenners in hul afdeling.
-
Table Tennis Club in Worcester invites new players to join
Players from the club excelled during the recent Cape Town Open Tournament, with two youngsters being champions in their age groups.
-
Worcester Villagers wen vir ‘n Top-12-plek in die Boland
Hul bure, Young Hamiltons, het teen Robertson Town verloor en daarmee hul aanspraak op ‘n Top 12-plek prysgegee.
-
The Kasi GBV Cup in Zwelethemba was a great success
More sports teams signed up than was expected and ensured a fun day with many games played.
-
Primrose veg tevergeefs terug teen De Doorns United op Esselenpark
De Doorns het die een aanval ná die ander geloods in die tweede helfte van die wedstryd.










