Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Sport
-
Hewige reaksie ná ‘Wee Pee’ na Stormers XXIII verander
Eers was dit Nuweland en nou bly die Westelike Provinsie-rugbyspan se naam ook in die slag, tot ontsteltenis van rugbyliefhebbers.
-
Wildschutt eerste oor New York-halfmarathon se wenstreep
Dié atleet van Ceres het die afgelope jaar groot opgang in die hardloopwêreld gemaak met verskeie nasionale rekords agter sy naam.
-
Vanjaar se klubrugby begin met reeks opwindende wedstryde
Klubrugby-entoesiaste kan hulself regmaak vir ‘n opwindende seiseoen wat voorlê in die Grootuitdaagbeker, Streekuitdaagbeker en Gemeenskapskild.
-
Worcester cricketers give quite a brilliant performance
Two teams from Worcester Cricket Club were dominant in their matches against the teams from Bredasdorp last week.
-
Jong man mik vir ‘n plek in die Wêreldbeker-binnenshuise krieketspan
‘n Begaafde jong krieketspeler het SA-kleure verwerf in binnenshuise krieket en droom daavan om die nasionale span te haal vir die wêreldkampioenskap.
-
South Africa glide past New Zealand as super eights beckons
Captain Aiden Markram’s unbeaten 86 and Marco Jansen’s 4-40 demolish New Zealand as South Africa cruise to Super Eights qualification.
-
Gelsquad bly bobaas met goeie vertoning by 7’s-toernooi
Gelsquad het eerste in sy groep eindig en met selfvertroue na die kwarteindstryd deurgedring, ná drie wen-wedstryde in die toernooi.
-
Rugby-afrigters kry vroeë hupstoot met opleidingsessie
Die afrigter Lance Sendin se praktiese en insiggewende aanbiedings het kennis oorgedra wat vir klub- en gemeenskapsvlak toepaslik is.
-
Nuwe dinge op die rugbyveld vir Worcester Gimnasium
Met ‘n nuwe afrigter en in nuwe span, slyp Gimmies hulle vir hierdie jaar se rugbyseisoen.
-
Villa kies sy nuwe bestuur vir die jaar
Met die nuwe bestuur nou in plek, is Worcester Villagers gerat en slaggereed om die uitdagings van die 2026-seisoen aan te pak.










