Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Sport
-
Renjaers wys spoed en senuwees van staal by Mega Oval
Die Mega Oval in Worcester was bedrywig met die eerste ronde van die Boland-streekkampioenskap vir ovaalbaan-jaers wat gehou is.
-
Spanning bou op in vlakkiekrieket se Worcester-toernooi
Daar neem altesaam 14 klubs in Worcester deel aan die toernooi wat al ‘n hele paar verrassings opgelewer het. Daar is nog net een ronde westryde oor.
-
Robertson Town is só uitgeboender deur Roses United
Roses United van Wellington het die druk wat Town op hul geplaas het baie goed verwerk en uiteindelik die oorhand gekry met ‘n eindtelling van 30-25.
-
Junior football tournament to be held at Zwelethemba Stadium
Breede Valley Local Football Association (BVLFA) will host its much anticipated Junior Tournament at the Zwelethemba Stadium on 6 and 7 December.
-
Villa eindig as naasbeste ná Weskuskampioen Saldanha wen
Die Weskuskampioenspan Saldanha het as wenner weggestap nadat hulle Villa op die Boland-stadion in Wellington met ‘n telling van 39-27 geklop het.
-
Nuwe geslag duiweboer laat sport blom, wys prestasies
‘n Nuwe geslag duiweboere is in Worcester en omgewing besig om hul stempel behoorlik af te druk, nes hul voorouers het.
-
Senior gholfspelers spook dit uit in Sunshine Legends-toer
Die spelers het om die beurt by die Worcester- en Silwerstrand-gholfbane gespeel oor 72 putjies om die wenner te bepaal.
-
Worcester Villagers slag Van Rhynsdorp Eagles vir plek in halfeind
Worcester Villagers het hul plek in Boland se Top-12-halfeindronde ná hul oorwinning oor die besoekende Van Rhynsdorp Eagles.
-
Senior sokkerspelers wys hulle het steeds die vaardighede
Worcester Legends se sokkerspan vir spelers van ouer as 35 het die plaateindstryd teen Blue Bells met 2-1 gewen in die Silver Spurs-toernooi.










