Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Sport
-
Soete wraak vir Touwpark-rugbyklub teen Rawsonville United
Die toeskouers het die stryd tussen die twee spanne op Hoffiepark terdeë geniet.
-
Villagers Montagu: Pekeur laat hom nie keer
MONTAGU – Villagers Montagu (Sesduim) moes die afgelope Saterdag (24 Mei) hard werk en veral in die tweede helfte kwaai walgooi om ‘n omgekrapte Swellendam (Swellies) van sy doellyn af…
-
Alberts-rugbyklub spoel Laingsburg weg in goeie oorwinning
Alberts-rugbyklub het hul teenstanders van meet af onder groot druk geplaas.
-
Klag ná speler in skrum gebyt is
“Daar kom vuilspel in enige sportsoort voort en dit is nie beperk tot BRU se klubrugby nie. ”
-
Naelbyt SA-Beker halfeindstryd die naweek in Nelspruit en Kimberley
Opwindende aksie word verwag wanneer die Airlink Pumas die Sanlam Boland Kavaliers in die eerste SA Beker-halfeindstryd in Nelspruit Vrydagaand (19:00) ontvang, en wanneer die verdedigende kampioene, Suzuki Griekwas, Saterdagmiddag…
-
Primrose dop Persies om op Esselenpark in eende weer
Die twee spanne het mekaar in nat omstandighede op die rugbyveld getakel vir ‘n harde wedstryd wat naelskraaps gewen is.
-
Bolandse rugbylegende en oud-Springbok sterf weens hartaanval
Rugbyliefhebbers van regoor die land het Donderdagoggend (15 Mei) wakker geword met die hartseer nuus dat die oud-Springbok-vleuel, Cornal Hendricks, Woensdagaand vermoedelik weens ‘n hartaanval op 37-jarige-ouderdom afgesterf het. Hendricks,…
-
Hamiltons RVK sweet vir sy sege teen Touwpark
Touwpark het die rugbyspan Hamiltons RVK hard laat werk vir hul oorwinning op hul tuisveld die afgelope naweek.
-
Begeesterde Robertson Rangers sak uit teen Sesduim
Dit was ‘n tawwe stryd teen Villagers Montagu en die Roberston Rangers in die Grootuitdaagbeker se eerste ronde.
-
Villa maak seker van maksimumpunte teen Rawsonville
Worcester Villagers het hul buurspan Rawsonville United oortuigend gewen.










