Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Sport
-
Langeberg-sportraad kom uiteindelik op die been
Ná jare se mislukte pogings is die Langeberg-sportraad op 13 Maart uiteindelik amptelik van stapel gestuur, met die raadslid Danie September (gemeenskapsdienste- uitvoerende komitee) wat die historiese momentum gelei het.…
-
Town ook voor
Norman Evertson MONTAGU. – Ná die tweede ronde van vanjaar se Groot- uitdaagbeker-kompetisie bevind die Montagu-klub hom tans in die tweede plek en tussen die voorlopers in die Breë-Langeberg-afdeling van…
-
Primrose kry rugbyles
Die Primrose-rugbyklub het die 2025-seisoen goed begin toe hy Saterdag 8 Maart sy eerste wedstryd teen die Orchard-rugbyklub gewen en dinge vorentoe vir hom goed gelyk het. Maar die afgelope…
-
Agents on alert as Springbok stars of tomorrow perform
Watched by fellow students in colourful blazers, the cream of South African schools rugby talent gathered in the western Cape town of Stellenbosch this weekend to display their skills.
-
Plaaslike rofstoeier maak golwe oorsee
Tristan Beale (25), ‘n swaargewig-rofstoeier van die Baai is besig om groot golwe in Engeland, Wallis en Skotland te maak.
-
Charity drives, quality races on the March line-up
Get ready for March’s quality races in Nelson Mandela Bay, featuring major events and a charity drive for the East Cape Horse Care Unit.
-
-
Rawsonville hou kop
Rawsonville United het Saterdag ’n indrukwekkende vertoning gelewer deur Alberts te klop in ’n wedstryd wat van begin tot einde vol aksie was. Hulle het die wedstryd blitsvinnig begin en…
-
Mishandeling van skeidsregters só getakel
Die Bolandse skeidsregtersvereniging beoog om verbale sowel as fisieke mishandeling van skeidsregters deur sommige rugbygeesdriftiges hok te slaan deur te verseker dat fikse, bekwame en bevoegde skeidsregters op wedstryddae die…
-
New Orleans val vas in sagtebal-krieketstryd
Die vierde ronde van Robertson-sagtebalkrieketunie-wedstryde het Sondag (23 Februarie) in die 20-boulbeurt-kompetisie plaasgevind.










