Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Sport
-
-
Marco Jones keer terug na Town!
Die talentvolle losvoorspeler Marco Jones keer vanjaar terug na sy “boyhood”-klub, Robertson Town, vir die komende Boland-klubrugbyseisoen. Ná ’n paar jaar by Robertson Rangers, waar hy ’n belangrike rol in…
-
Primrose begin met vriendskaplike wedstryd
Primrose het sy 2025-rugbyseisoen onlangs met ’n vriendskaplike wedstryd teen Spring Roses van Grabouw op Moltenopark begin.
-
-
Fortuin-sibbe skitter op baan
Die Fortuin-gesin van Roodewal het die afgelope naweek hul merk gemaak toe al drie hul kinders as kampioene by die Worcester- hoër- en laerskole se atletiekbyeenkomste gekroon is.
-
-
Villagers bo ná taai stryd
MONTAGU – As deel van albei spanne se voorseisoense voorbereidingsprogram het Villagers Montagu RVK en McGregor RVK die afgelope Saterdag (15 Februarie) ’n vriendskaplike wedstryd op die King Edward sportterrein…
-
Superstars vuur en vlam in sagtebal-kriekettoernooi
Die derde-ronde-wedstryde van die Robertson Sagtebal-krieketunie se plaaslike sagtebal-krieket-20-boulbeurt-kompetisie is Sondag (14 Februarie) beslis en die spanne van Pen United en Guptas het in die eerste wedstryd van die dag…
-
-
Droomspan kry al vorm
Ná Saterdag 8 Februarie se vriendskaplike wedstryde teen Hamediehs op Bolandpark het die afrigters van Worcester Villagers – of sommer net Villa, soos die span in die volksmond bekendstaan –…







