Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Sport
-
Superbro’s in ekstase
Die Superbro-sportdag wat verlede Saterdag (7 Desember) op Worcester Gimnasium se sportterrein in dié dorp gehou is, was weer eens ’n reusesukses.
-
Wolseley skitter in Worcester
Voortreflike spel was die kenmerk van die Wolseley-krieketklub in sy Groep C-kwalifiserende wedstryde vir die Boland se Superliga T20 op Essellenpark-stadion in Worcester.
-
Pro Eagles veg hard
In ’n deurslaggewende wedstryd in Groep B tussen Pro Eagles en Young Stars het Pro Eagles verbete teruggeveg om Young Stars met ’n stewige 24 lopies te klop.
-
Wolseley-bouler knak B’rivier
Die Wolseley-krieketklub het Saterdag letterlik uit die kake van ’n nederlaag ontsnap toe hy Bergrivier KK, die voorlopers in die Promosieliga-Wes- afdeling, op dramatiese wyse met twee lopies geklop het.
-
Gelsquad-7’s oorheers weer in Warriors 7’s-toernooi
Die Gelsquad-7’s het hul stempel afgedruk as een van die streek se voorste 7’s-rugbyspanne deur die Worcester Warriors 7’s-toernooi teen geslagsgeweld die tweede keer in drie jaar te wen.
-
’n Ses vir blindekrieket in Darling
Die Boland- en WP-blindekrieketspanne het mekaar Sondag (1 Desember) op die Gabriel Pharoah-sportterrein in ’n T20-wedstryd in Darling die stryd aangesê. Dit was die klub se eerste provinsiale wedstryd.
-
McGregor swyg eerder
Touwpark RVK van Touwsrivier het op Saterdag 23 November McGregor RVK in ’n volgepakte Sanlam-Boland-stadion in Wellington goed pak gegee om te bepaal wie die Sanlam-Boland-rugbyunie se streekuitdaagkampioen gaan wees.
-
-
Groot rugby hierdie naweek in Esselenpark
Groot rugby keer eerskomende Saterdag (30 November) terug na die opgeknapte Esselenpark-stadion in Worcester wanneer altesaam sestien 7’s-rugbyspanne, twee 10’s-spanne en twee vroue-7’s-spanne mekaar in die bekende Worcester Warriors-rugbytoernooi p
-
Snaakse wending in vlakkiekrieket
In ’n snaakse wending verlede Sondag het Quickies-krieketklub se senior span met slegs vyf spelers teen View Pros opgedaag, wat pasella punte vir die manne van Riverview beteken het. Quickies…







