Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Sport
-
Quickies se juniors klop Orchards verspot maklik
Quickies-krieketklub se juniors het verlede Sondag verspot maklik met Orchard-juniors in die Burgemeester-juniortoernooi se eindstryd afgereken.
-
-
-
Geluksgodin glimlag vir RT
Ondanks ’n paar verbroude skoppe pale toe en twee geelkaarte was die geluksgodin Saterdag (2 November) steeds aan Robertson Town se kant in sy Sanlam-Boland-Top-12-kragmeting teen Saldanhabaai.
-
Veertien klubs ding mee
Die Breedevallei-gemeenskapskrieket-vereniging se amptelike krieketseisoen het verlede Sondag met hul eerste ligatoernooi begin.
-
Dis reg of weg vir Villa
Die A-afdeling se voorlopers in vanjaar se Sanlam-Boland-Top-12-kompetisie, Caledon, het die mede-voorloper en ook onoorwonne Worcester Villagers (Villa) op Bolandpark met 42-18 kafgedraf nadat die tuisspan teen rustyd nog met…
-
Gelsquad klop Mauritius en beïndruk in 7’s-toernooi
Die Gelsquad 7’s het hul staal behoorlik gewys by die eksklusiewe News24 Forward Foundation-7’s-toernooi, waar slegs uitgenooide spanne van reg oor die land meegeding het. Hierdie gesogte byeenkoms het Gelsquad…
-
-
Geliefde rugbyspeler sterf nadat ribbes op rugbyveld breek
Die breë rugbygemeenskap treur oor die dood van ’n belowende Robertson Rangers-speler.
-










