Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Sport
-
Victorians se boul- en kolfwerk slaan Elgin bloedneus
Die Worcester Victorians-krieketklub (Viccies) het die afgelope naweek die Elgin-krieketklub op die Esselenpark-krieketveld in Worcester bloedneus geslaan.
-
Villagers se wedstryd eers later
Villagers Worcester se wedstryd teen Abbotsdale hierdie Saterdag (19 Oktober) verskuif nou na 17:00. Dit word voorafgegaan deur ’n o.13- span van Roodewal Primêr, wat om 12:00 teen Overhex Primêr…
-
Adrenalien langs die renbaan
Op 19 Oktober lei alle paaie na Mega Oval ressiesbaan by Kleinplasie op Worcester wanneer nie net die nuwe seisoen se tweede rondte in die klubkampioenskap plaasvind nie, maar oor…
-
Villa slaan Newton hok
Worcester-Villagers het Saterdag in ’n opwindende dog senutergende wedstryd die Newton Bombelas in ’n byna volgepakte Boland-stadion naelskraaps geklop.
-
Warriors seëvier in naelbytstryd
MONTAGU – Die Sanlam Boland Super 10-uitspeelwedstryd tussen Young Warriors van Montagu en die Pumas- rugbyklub van Ceres verlede Saterdag op die King Edward sportterrein was ’n harde stryd. Nie…
-
Lions se o.16- junior span draf Quinn United lag-lag kaf
Hartwig Lions Krieketklub se o.16-junior span het verlede Saterdag korte mette met Quinn United gemaak en met nege paaltjies geseëvier.
-
Primrose eindig veilig in streekliga
Die Primrose-rugbyklub het seker gemaak dat hy die 2024-rugby-seisoen in ’n veilige posisie afsluit om sy plek vir die 2025-rugbyseisoen te verseker. Hy het die eerste ronde in ’n stewige…
-
Villa droom groot
Met die gewilde Sanlam- en Boland-rugbyunie se Top12-kompetisie wat hierdie naweek begin, het Worcester Villagers Maandag (7 Oktober) sy gekose groep spelers met ’n uithang-geleentheid by die Cumberland-hotel bekendgestel. Dié…
-
McGelly terug in Grootuitdaag
Drie promosie/relegasie-rugbywedstryde van die Boland-rugbyunie is verlede Saterdag (28 September) in die Boland-stadion in Worcester gespeel.






