Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Sport
-
Robertson Town weer Langeberg-kampioen
MONTAGU – Die Boland-rugbyunie se Grootuitdaagbeker-ligakompetisie in die Breë-Langebergstreek het die afgelope Saterdag (7 September) so te sê ten einde geloop.
-
Villa bespreek sy Top-12-plek
Worcester Villagers het Saterdag (7 September) op Esselenparkstadion seker gemaak dat hy sy plek in die Top-12-uitspeelwedstryde van die Boland Grootuitdaag-kompetisie inneem toe hy ’n gelykopwedstryd (32 elk) teen sy…
-
-
Young Hamiltons speel teen kanker
WORCESTER – Die Young Hamiltons-rugbyklub berei hom voor vir ’n betekenisvolle ligawedstryd teen Blue Birds van Bonnievale op 14 September – die Hammies Teen Kanker-wedstryd.
-
-
-
Villa knip Blou voëls se vlerke
Worcester Villagers het Saterdag (31 Augustus) op sy tuisveld, Bolandpark, seker gemaak dat hy sy voorlaaste wedstryd op ’n hoë afsluit toe hy die besoekers, Blue Birds van Bonnievale, in…
-
Karatekas oes medaljes by nasionale kampioenskap in
Karatekas oes medaljes by nasionale kampioenskap in
-
Hammies troef ‘Sesduim’
Young Hamiltons het Saterdag die span van Montagu Villagers, oftewel Sesduim, met 43-27 op die King Edward-stadion in Montagu geklop.
-
Renne samel geld in vir meisie (3) met leukemie
Die Mega Oval in Worcester het Womza- nasionale ovaalbaan-kampioenskap die afgelope naweek (Vrydag 30 en Saterdag 31 Augustus) aangebied. Deelnemers van oor Suid-Afrika heen het in vyf klasse om nasionale…










