Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Sport
-
Ovaalbaanrenne gooi stof
Die Mega Oval Worcester bied Vrydag 30 en Saterdag 31 Augustus die Suid-Afrikaanse Womza-ovaalbaankampioenskap aan.
-
-
-
Villa oorheers op sy tuisveld
In ’n taamlik eensydige Grootuitdaagbekerwedstryd in die Langeberg-afdeling van die Boland-rugbyunie het Worcester Villagers, of Villa, soos hulle alom bekend staan, die afgelope Saterdag (24 Augustus) op Bolandpark die Rangers…
-
Touwpark seëvier
Die Touwpark-voëltjie het Saterdag (17 Augustus) oor die Overhex- (Stoneheart) stadion gevlieg – hierdie keer nie met ’n goue takkie in sy bekkie nie, maar eerder met vyf punte in…
-
Blind Cricket Awards
The Boland Blind Cricket Annual Awards ceremony was held on 17 August at Boland Park in Paarl, a night to remember as the achievements of their talented players were celebrated!.
-
Visse traag om te byt oor onweer
Brandvlei Hengelklub se kompetisie is die afgelope Saterdag in die Brandvleidam gehou.
-
Oupa help atlete só
’n Oupa van De Doorns, wat deur sy kleinseun ’n liefde vir die atletiek ontwikkel het, beplan nou ’n atletiekbyeenkoms in die dorp.
-
Town bly in topposisie
ASHTON. – Die Robertson Town- rugbyklub (84 ligapunte) beklee die topposisie op die Grootuitdaagbeker-punteleer in die Breë-Langebergstreek en is sterk in die wedloop om weer dié streek se kampioenskapstitel te…
-
Nog vyf punte in Villa se sak
Worcester Villagers het Saterdag (17 Augustus) op sy tuisveld, Bolandpark, sy droom om liga-louere lewendig gehou deur die besoekers, Bonnievale United, met 43-13 ore aan te sit nadat Villagers teen…









