Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Sport
-
Villagers byt vas vir sege
MONTAGU. – Die Grootuitdaagbeker-kragmeting tussen Villagers Montagu en Rangers Robertson op die King Edward-sportterrein in Montagu die afgelope Saterdag (3 Augustus) was ’n betreklike gelykopstryd, met die uitslag wat eers…
-
Touwpark oordonder Primrose
Die Touwpark-rugbyklub, die voorlopers in die streek-uitdaagkompetisie, het Primrose Saterdag (3 Augustus) behoorlik ore aangesit toe Touws Primrose met 70-14 afgeransel het.
-
Sesduim veg vir oorwinning
BONNIEVALE. – Villagers Montagu, oftewel Sesduim, het verlede Saterdag (27 Julie) behoorlik bloedgesweet om Bonnievale United in ’n grootuitdaagbekerkragmeting in die Breë-Langebergafdeling tot oorgawe te dwing. Die telling was 21-18…
-
Local underwater hockey players shine at World Champs
Three talented members of the Worcester Underwater Hockey Club recently made their mark on the international stage.
-
Stryd van die reuse
Nadat gure weersomstandighede die Boland-rugbyunie die tweede agtereenvolgende week genoop het om alle wedstryde in die onderskeie ligas onder sy vaandel uit te stel, hervat wedstryde hierdie naweek in alle…
-
Sagtebal-krieket op dreef ondanks die Kaap van Storms
Ten spyte van die gure weer het Robertson se FA Pro 10-sagtebal-krieketkompetisie Sondag (14 Julie) voortgegaan.
-
Sesduim word dalk drieduim
Nadat verlede naweek se rugbywedstryde almal afgelas is wees die onweer wat reg oor die Boland uitgesak het, sal alle bepalende wedstryde dié naweek voortgesit word.
-
Alle paaie lei na Esselenpark
Alver Uys’n Titaniese rugby-derby kan Saterdag verwag word wanneer Young Hamiltons en sy bure Worcester Villagers mekaar in ’n Grootuitdaagwedstryd op Esselenpark die stryd aansê.
-
-
Touwpark in verwoestende bui teen Orchard
TOUWSRIVIER – Touwpark RVK het Orchard R.V.K. Saterdag (6 Julie) in die Touwpark-rugbystadion (die Hok) in Touwsrivier verwoes deur hom 121-11 af te ransel en in die proses 19 drieë…





