Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Sport
-
Citizens in MRL next season with Spurs, United
In what was a valiant effort from Worcester City this season, the Citizens have officially secured their spot in next season’s SAFA Hollywood Bets Men’s Regional League (MRL) campaign. The…
-
Kavaliers storm steeds voort
Die Sanlam-Boland-Kavaliers het Saterdag (6 Julie) min moeite ondervind om die Leopards in ’n Curriebeker-Eersteliga- wedstryd op Boland Stadion in Wellington met 71-7 te troef.
-
Montagu buig die knie teen Villa
MONTAGU – Die rugbyspanne Montagu Klub en Worcester Villagers was Saterdag (6 Julie) op die King Edward-sportterrein in ’n tweederondewedstryd van die Grootuitdaagbeker-kompetisie in ’n titaniese stryd gewikkel.
-
Rillerstryd op Esselenpark
Young Hamiltons moes Saterdag op meer as net vernuf en geluk staatmaak om ’n hoogs gemotiveerde Rangers Robertson in die Esselenpark-stadion in Worcester te klop.
-
Villa laat dit drieë reën vir goeie sege teen Unies
Worcester Villagers (Villa) het Saterdag 29 Junie op Bolandpark in Worcester seker gemaak van maksimumpunte toe hy Ashton United (Unies) met 46-26 geklop het. Dit nadat Villa teen rustyd reeds…
-
-
Hammies bly koel en kalm
Young Hamiltons het Saterdag doelgerig na De Doorns gereis vir hul kragmeting teen Protea (Prouks). Die Worcesteriete het net gedoen wat van hulle verwag is en die wedstryd koel en…
-
Strafdoel beklink stryd
ROBERTSON – ’n Strafdoel in die laaste minute van die Grootuitdaagbekerwedstryd tussen Rangers Robertson en Bonnievale Blue Birds het aan die einde van die dag Rangers se doppie geklink.
-
Villagers speel sy bure flou
Worcester Villagers het Saterdag (22 Junie) sy doelwit om liga-louere met mening uitgespel toe hy sy bure Rawsonville United op Bolandpark met 34-17 geklop het nadat hy teen rustyd nog…
-
Stars se lig skyn weer helder
Shooting Stars het Saterdag (22 Junie) ’n Superliga-wedstryd op die Esselenpark-stadion teen Mighty Strikers van Slanghoek gespeel.










