Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Sport
-
Die Stoep se wen wys
Pen United Blou het die naweek in die eerste wedstryd van die dag in Robertson teen Sunrisers kragte gemeet.
-
Villagers sit Ashton weer ore aan
ASHTON – Dit was verlede Saterdag (22 Junie) die tweede keer vanjaar dat Villagers Montagu met Ashton United in die Grootuitdaagbekerkompetisie afreken.
-
Groot visse byt weer in Kwaggaskloof
Die Brandvlei-hengelklub se kompetisie is die afgelope Saterdag in die Kwaggaskloof-dam gehou.
-
Goudini uitoorlê
Die tweede ronde van die Boland-klubwedstryde het Saterdag (14 Junie) afgeskop. Primrose het Goudini in Goudini die stryd aangesê en as wenners uit die stryd getree, en 25 punte teenoor…
-
-
Jong netbalspeler op pad na Doebai
MONTAGU – ’n Baie talentvolle jong netbalspeler van die dorp is gekies om later vanjaar aan ’n netbaltoernooi in Doebai te gaan deelneem.
-
-
-
Villa gee Kleinboet pak
MONTAGU – Villagers Montagu, of te wel Sesduim, se twee drieë in die laaste tien minute van die wedstryd was amper soos die laaste stuiptrekkings van ’n wildsbok wanneer sy…
-
’n Geval van durf en daad
Young Hamiltons moes Saterdag (15 Junie) durf en daad bymekaar voeg om ’n begeesterde Bonnievale United op Happy Valley te klop.








