Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Sport
-
Touwpark baklei vir sege
Touwsrivier se Touwpark-rugbyvoetbalklub (RVK) se dorings het Alberts RVK Saterdag 15 Junie seer gesteek toe beide Touwpark se A- en B-spanne vir Alberts die loef afgesteek het.
-
Pro-10-sagtebal-krieketkoors loop hoog
Die Ferisco Adams Pro-10-sagtebal-krieketkompetisie het Sondag (9 Junie) op Vaderblad Dorpsig begin en beloof heelwat aksie oor die volgende weke.
-
Boland-rugby hou o.21-proewe
Die Boland-rugbyunie het die afgelope Saterdag (8 Junie) inter-streek-rugbyproewe vir o.21-spelers by die Boland-rugbystadion in Wellington gehou.
-
-
Robertson-sokkerklub hou toernooi voor uitspeelstryd
Nexus FC het Sondag (2 Junie) vir twee wedstryde na Bonnievale gereis.
-
Hammies uitoorlê Bloues
Young Hamiltons RVK het verlede Saterdag die Blou Voëls van Happy Valley in Bonnievale met klinies korrekte rugby uitoorlê. Die Peoples-span het geensins sy honderde ondersteuners wat die wedstryd bygewoon…
-
Town kry streepsuiker in Montagu
MONTAGU – Robertson Town, die voorloper in die Grootuitdaagbeker-afdeling in die Breë-Langebergstreek, het Saterdag (1 Junie) in sy laaste eersterondewedstryd van dié kompetisie sy tweede loesing agtereenvolgens op die lyf…
-
-
Meer as net vernuf op sy tuisveld laat Villa seëvier
Worcester Villagers (Villa) moes Saterdag 1 Junie op sy tuisveld op Bolandpark op meer as net suiwer vernuf staatmaak om die besoekende Swellendam met 24-14 te troef nadat Villa teen…
-
Tornado’s dra kroon
Die Tornado’s het ná uitstekende sagtebal-krieket as die algehele kampioene van die pas afgelope seisoen uitgetree.








