Die twee Edons-broers van Robertson het die afgelope naweek aan Kleinmond-skaakklub se skaaktoernooi deelgeneem. MihAndro (gr. 2) het drie uit ses wedstryde gewen en Elijah (gr. R) het twee uit sy ses wedstryde gewen. Albei is leerders aan die Laerskool De Villiers.

Hulle kén skuiwe

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article