Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Sport
-
-
Villa knip Blou voëls se vlerke
Worcester Villagers het Saterdag (31 Augustus) op sy tuisveld, Bolandpark, seker gemaak dat hy sy voorlaaste wedstryd op ’n hoë afsluit toe hy die besoekers, Blue Birds van Bonnievale, in…
-
Karatekas oes medaljes by nasionale kampioenskap in
Karatekas oes medaljes by nasionale kampioenskap in
-
Hammies troef ‘Sesduim’
Young Hamiltons het Saterdag die span van Montagu Villagers, oftewel Sesduim, met 43-27 op die King Edward-stadion in Montagu geklop.
-
Renne samel geld in vir meisie (3) met leukemie
Die Mega Oval in Worcester het Womza- nasionale ovaalbaan-kampioenskap die afgelope naweek (Vrydag 30 en Saterdag 31 Augustus) aangebied. Deelnemers van oor Suid-Afrika heen het in vyf klasse om nasionale…
-
Primrose se skerp dorings steek Orchard bitterlik seer
Primrose het Saterdag (31 Augustus) vir Orchard op sy tuisveld in die laaste wedstryd van die 2024-rugbyseisoen behoorlik ore aangesit toe hy hom met uitstekende rugby met 51 punte geklop…
-
Touwpark is streekliga-kampioene
Touwpark RVK het Saterdag (31 Augustus) bewys hy is onteenseglik die Breërivier-streekuitdaag-kampioen nadat hy De Doorns United (DDU) die loef afgesteek het in sy agterplaas.
-
Ovaalbaanrenne gooi stof
Die Mega Oval Worcester bied Vrydag 30 en Saterdag 31 Augustus die Suid-Afrikaanse Womza-ovaalbaankampioenskap aan.
-
-








