Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Sport
-
-
-
-
-
Robertson Town is tops!
ROBERTSON. – Robertson RVK, alombekend as Robertson Town, het sy posisie bo-aan die Breë-Langebergstreek se Grootuitdaagbeker-punteleer verstewig toe hy Montagu Klub die afgelope Saterdag (10 Augustus) op die Van Zylstraat-sportterrein…
-
-
Worcester-Oos-leerder gooi mielies vir tweede plek
Worcester-Oos-leerder gooi mielies vir tweede plek
-
Druk neem toe in uitdagende liga
Met amptelik slegs vier liga-wedstryde in die Langeberg-afdeling van die Grootuitdaagbeker-kompetisie van die Boland Rugbyunie vir die 2024-seisoen nog oor voordat die top-twee-spanne in die liga na die Top-12-uitspeelronde deurdring,…
-
Primrose klop Overhex in klipharde, genadelose stryd
Primrose moes Saterdag (10 Augustus) alles uithaal om ’n begeesterde Overhex-span op Overhex se tuisveld naelskraaps met 19 punte teenoor 17 te klop.
-
Spanne mik vir top-12
Nadat ontwrigtende reënbuie gelei het tot die uitstel van wedstryde oor twee naweke in die Boland, is rugby weer Saterdag in alle erns hervat.







