Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Sport
-
Rawsonville hou kop
Rawsonville United het Saterdag ’n indrukwekkende vertoning gelewer deur Alberts te klop in ’n wedstryd wat van begin tot einde vol aksie was. Hulle het die wedstryd blitsvinnig begin en…
-
Mishandeling van skeidsregters só getakel
Die Bolandse skeidsregtersvereniging beoog om verbale sowel as fisieke mishandeling van skeidsregters deur sommige rugbygeesdriftiges hok te slaan deur te verseker dat fikse, bekwame en bevoegde skeidsregters op wedstryddae die…
-
New Orleans val vas in sagtebal-krieketstryd
Die vierde ronde van Robertson-sagtebalkrieketunie-wedstryde het Sondag (23 Februarie) in die 20-boulbeurt-kompetisie plaasgevind.
-
-
Villa se veggees beïndruk
In aanloop tot die Groot Uitdaagliga wat op 8 Maart amptelik begin, het Worcester Villagers in ’n opwindende vriendskaplike wedstryd Saterdag 22 Februarie by die Victoriapark-stadion in Ceres teen Ceres…
-
-
Marco Jones keer terug na Town!
Die talentvolle losvoorspeler Marco Jones keer vanjaar terug na sy “boyhood”-klub, Robertson Town, vir die komende Boland-klubrugbyseisoen. Ná ’n paar jaar by Robertson Rangers, waar hy ’n belangrike rol in…
-
Primrose begin met vriendskaplike wedstryd
Primrose het sy 2025-rugbyseisoen onlangs met ’n vriendskaplike wedstryd teen Spring Roses van Grabouw op Moltenopark begin.
-
-
Fortuin-sibbe skitter op baan
Die Fortuin-gesin van Roodewal het die afgelope naweek hul merk gemaak toe al drie hul kinders as kampioene by die Worcester- hoër- en laerskole se atletiekbyeenkomste gekroon is.









