Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Sport
-
-
Geluksgodin glimlag vir RT
Ondanks ’n paar verbroude skoppe pale toe en twee geelkaarte was die geluksgodin Saterdag (2 November) steeds aan Robertson Town se kant in sy Sanlam-Boland-Top-12-kragmeting teen Saldanhabaai.
-
Veertien klubs ding mee
Die Breedevallei-gemeenskapskrieket-vereniging se amptelike krieketseisoen het verlede Sondag met hul eerste ligatoernooi begin.
-
Dis reg of weg vir Villa
Die A-afdeling se voorlopers in vanjaar se Sanlam-Boland-Top-12-kompetisie, Caledon, het die mede-voorloper en ook onoorwonne Worcester Villagers (Villa) op Bolandpark met 42-18 kafgedraf nadat die tuisspan teen rustyd nog met…
-
Gelsquad klop Mauritius en beïndruk in 7’s-toernooi
Die Gelsquad 7’s het hul staal behoorlik gewys by die eksklusiewe News24 Forward Foundation-7’s-toernooi, waar slegs uitgenooide spanne van reg oor die land meegeding het. Hierdie gesogte byeenkoms het Gelsquad…
-
-
Geliefde rugbyspeler sterf nadat ribbes op rugbyveld breek
Die breë rugbygemeenskap treur oor die dood van ’n belowende Robertson Rangers-speler.
-
-
Stywe lyne vir Brandvlei-hengelaars
Brandvlei-hengelklub se kompetisie is die afgelope Saterdag in ’n baie vol Brandvleidam gehou en die hengelaars moes behoorlik taktiek gebruik om die visse te laat aas vat.
-
Boland suiwer lug ná fout
’n Bolandse skeidsregter wat in ’n Top- 12-rugbywedstryd foutiewelik ’n drie, wat volgens alle aanduidings duidelik nie een was nie, toegeken het, is vir minstens twee weke onttrek en sal…









