Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Nuus
-
Ontstelde ouers byeen voor Overhex Primêre Skool
Die gort was vanoggend (15 Oktober) gaar by Overhex Primêre Skool buite Worcester, met ontstelde ouers wat luidkeëls voor die gebou byeengekom het. Die bom het gebars ná beweringe die…
-
5 wat glo kabels by Slanghoek-plaas steel vinnig aangekeer
Altesaam vyf vermeende kabeldiewe is Dinsdag (14 Oktober) deur die Rawsonville-polisie in samewerking met provinsiale verkeersdienste en die G24- veiligheidsmaatskappy aangekeer nadat hulle glo Eskom-kabels by ‘n plaas in die…
-
Seun se matriekafskeidrok vir broer se metgesel ‘n wenner
Wat op vyf jaar oud vir Bernardie Hugo as ‘n speelse belangstelling begin het – om klere vir sy susters se poppe te maak – het oor die jare tot…
-
Blindes wys die weg aan tussen Kaapstad en Worcester
Die Pioneer Rally-geldinsameling is nie net ‘n gebeurtenis nie – dit is ‘n viering van moontlikhede, samewerking en die onwrikbare gees van die Pionierskool vir Siggestremdes. Hierdie inspirerende inisiatief bring…
-
Motor land op paartjie se bed
‘n Gesin van Avianpark in Worcester het die naweek die dood ter noue nood ontkom toe ‘n motor, wat van die pad af gejaag het, dwarsdeur hul betongrensmuur gebars, bo-op…
-
KWDM maak voorbrand en deel wenke vir ‘n veiliger brandseisoen
Wêreldbrandveiligheidsdag word vandag, 8 Oktober herdenk. As deel van die dag se herdenking het die Kaapse Wynland-distriksmunisipaliteit (KWDM) sy rol in die bestuur van brande herbevestig. Luidens ‘n verklaring sê…
-
Deurnag in die ry vir gesondheids-dienste
WORCESTER. – Ure lank, regdeur die nag, staan mense in ‘n lang ry in die hoop om by die Phelophepa-gesondheidstrein in Worcester gehelp te word. Die meeste van dié mense…










