Ronel van Jaarsveld
-
The Montagu Art Meander features 30 artists showcasing their work from November 6-8, inviting visitors to engage directly with the community.
-
Inwoners van Rawsonville het verlede Vrydag in pienk deur die hoofstraat gestap om bewustheid vir borskanker te skep.
-
Drie Suid-Afrikaanse spanne stap weg as wêreldkampioene ná die wêreldbuitelug-toutrekkampioenskappe wat vandeesweek in Mosselbaai gehou is. Meer as 16 lande het spanne gestuur om deel te neem aan die byeenkoms.
-
Herstelwerk het begin aan die McGregor-brug wat in die onlangse vloede beskadig is en as ‘n belangrike skakel tussen McGregor, Worcester en Robertson dien.
-
Tientalle perde en beeste is dood op ‘n plaas in die Breërivier-omgewing. ‘n Man (48) is gearresteer en het in die hof verskyn.
-
‘n Bejaarde Hollandse egpaar is Vrydagaand op ‘n gasteplaas in die Swellendam-omgewing deur booswigte aangeval. Dit is die tweede voorval in ‘n week se tyd.
-
Traffic is flowing again after the Huguenot Tunnel was temporarily closed due to windy conditions in the area.
-
A car-jammer was found in their vehicle after the two intercepted at the Olifantsbos parking area by SANParks rangers.










