Ronel van Jaarsveld
-
Vernielsugtige inbrekers het rekenaars gesteel en kabels geknip – die skool se rekenaar- en leesklasse staan nou stil.
-
Die Breedevallei-parkrun in Worcester is gewild onder mens en dier. Bailey, ‘n Golden Retriever, het haar 100ste stap voltooi.
-
Twee kleuterskole in Worcester is ook geraak ná die breekspul van die voormalige sanger Anthonie Bougas se Kleuterzone-kleuterskoolgroep. Kleuterskole oor die land heen is hoog en droog gelaat met finansiële […]
-
Die voorlopige begroting van die Breedevallei-munisipaliteit (BVM) is op Dinsdag 25 Maart goedgekeur en inwoners het die geleentheid om tot Vrydag 25 April hierop kommentaar te lewer. Die finale goedkeuring […]
-
Dit is weer tyd om oor munisipale geldsake te praat. Die Langeberg-munisipaliteit het sy voorlopige begroting vir die 2025-’26-boekjaar op 26 Maart voorgelê en inwoners het tot 9 Mei om […]
-
Teen die muur hang foto’s en koerant-uitknipsels van atlete, sommige al vergeel van ouderdom. Erens in kas, lê die hardloopskoene waarmee Kosie Koopman (77) sy eerste groot byeenkoms gewen het. […]
-
The day he walked out of hospital was a joyous one for Western Cape Basotho Chief Thabang Sebetoane.On Monday 24 March, he waved the Nurture Worcester Hospital staff who nursed […]







