Ronel van Jaarsveld
-
Die groot soektog na ‘n jong vrou wat Saterdag (7 Junie) in ‘n rivier in Slanghoek beland het, is afgelas nadat haar liggaam Maandagmiddag (9 Junie) gevind is. Die vrou […]
-
Twee transformators sal by die Breedevallei-munispaliteit se kragnetwerk gevoeg word om te verseker dat hierdie nuwe ontwikkeling genoegsame elektrisiteitstoevoer het.
-
In die drie maande wat die masjien buitewerking was, is daar landswyd ‘n enorme agterstand met die druk van bestuurderslisensies opgebou.
-
Kol. Norman Davids is aangestel as stasiebevelvoerder, nadat brig. John Alexander by die Kraaifontein-polisiekantoor aangestel is.
-
Vernielsugtige inbrekers het rekenaars gesteel en kabels geknip – die skool se rekenaar- en leesklasse staan nou stil.
-
Die Breedevallei-parkrun in Worcester is gewild onder mens en dier. Bailey, ‘n Golden Retriever, het haar 100ste stap voltooi.
-
Twee kleuterskole in Worcester is ook geraak ná die breekspul van die voormalige sanger Anthonie Bougas se Kleuterzone-kleuterskoolgroep. Kleuterskole oor die land heen is hoog en droog gelaat met finansiële […]
-
Die voorlopige begroting van die Breedevallei-munisipaliteit (BVM) is op Dinsdag 25 Maart goedgekeur en inwoners het die geleentheid om tot Vrydag 25 April hierop kommentaar te lewer. Die finale goedkeuring […]










