Ronel van Jaarsveld
-
Die Langeberg-munisipaliteit is besig met ‘n ondersoek om die omvang van die skade te bepaal en seker te maak dat ander paaie nie ook geaffekteer is nie.
-
Dis al twee weke wat Murcia Kock vermis is, met geen teken van haar nie, ten spyte van soektoegte deur die gemeenskap en polisie.
-
Daar word wyd na Murcia Kock gesoek nadat sy dae laas deur haar familie gesien is. Die polisie span ook hommeltuie in in die soektog na haar.
-
Die Onafhanklike Polisie-ondersoekdirektoraat ondersoek die moordverdagte se sterfte.
-
Die Tulbaghdam sal genoeg water aan die dorp verseker én ontwikkeling in die omgewing ontsluit. Pemmy Majodina, die minister van water en sanitasie, het die waterverskaffingsprojek, wat altesaam R113 miljoen beloop […]










