Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Mossels en oesters sien ‘n daling in toksienvlakke uit Saldanhabaai.
Read the 23 July Weslander e-edition for the latest West Coast news, sport, community stories, classifieds, events and local updates.
Die imbizo’s bied inwoners die geleentheid om veiligheids- en sekuriteitskwessies aan te durf, idees en moontlike oplossings vir plaaslike misdaad te deel, asook die jongste inligting oor misdaadneigings en polisiëringsinisiatiewe…
‘n Reeks gewelddadige huisrooftogte in Ongegund en Witteklip tussen Vrydag 10 Julie en Maandag 13 Julie laat inwoners onrustig terwyl verskeie slagoffers met vuurwapens, messe en selfs ‘n byl gedreig…
Weslander E-Edition — 16 July 2026: Read the latest Weslander local news, community stories, sports and regional updates from the West Coast online.
VF Plus beskuldig Saldanhabaai Munisipaliteit daarvan dat politieke plakkate steeds teen munisipale verordeninge op lamppale ná kieserregistrasie bly hang.