Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Premier Alan Winde se vierdaagse fietstoer het vandag (Maandag 5 September) in die Saldanhabaai- munisipale gebied afgeskop, met fietse vir skole en buurtwagte langs die roete.
Volgens die SBWQFT se verslag kan hoë bakterievlakke op rioolbesoedeling dui en ‘n gesondheidsrisiko vir swemmers en watersportentoesiaste inhou.
Dié organisasie sonder winsbejag, waaroor reeds voorheen weens sy gemeenskapswerk in Vredenburg berig is, het dié week poppekaste by verskeie skole aangebied. Die span het ook ouetehuise en gemeenskappe in…
Beamptes slaan 125 bundels vermoedelike khat ter waarde van R15 000 op die R45 naby Vredenburg beslag; een verdagte is in hegtenis.
PJ Toilets het die Lente-rolbal-sakeliga gewen na ‘n opwindende eindronde op die Lagoon-rolbalklub in Langebaan op Woensdag 23 September 2026.
Die Weskus se matriekafskeide was ’n fees van glans, styl, trots en onvergeetlike oomblikke.
Die veiling is deur die afslaer Tjaard Steyn behartig en het gaste die geleentheid gebied om ‘n verskeidenheid wyne te bekom, terwyl hulle ook ‘n belangrike plaaslike saak ondersteun het.
Vir diegene wat daagliks met die siekte saamleef, is dit egter veel meer as ’n onderwerp waaroor daar een maand per jaar gepraat word.